Mieliestronk se Lekker Ou Saamsing-werf
Flappies, die natneus-worshond
Klik telkens op die "Refresh"-ikoon in die gewel
as jy weer die musiek wil hoor ...
Flappies, die natneus-worshond --
koudste neus in die kontrei.
Flappies, die natneus-worshond,
word deur al sy maats vermy...
(Herhaal die strofe hierbo)
Kom hy wintermôres uit,
snuif-snuif in die laan,
hol sy maters knypstert weg
en Flappies moet alleen daar staan...
© Mieliestronk.com 2003
[email protected]