Mieliestronk se Lekker Ou Saamsing-werf
Wildebees
Klik telkens op die "Refresh"-ikoon in die gewel
as jy weer die musiek wil hoor ...
Bybie, laat my wees
jou klein wildebees;
sit 'n ketting om my nek
en soen my op my bek.
O, laat my wees (O, laat hom wees)
jou wildebees.
Ek wil nie 'n luiperd wees nie,
want luiperds speel te rof.
Ek wil nie 'n muishond wees nie,
hy stink te onbeskof -- so
ekke W-I-I-I-I-L
jou klein ou besie wees,
jou wildebees;
sit 'n ketting om my nek
en soen my op die plek.
O, laat my wees (O, laat hom wees)
jou wildebees.Bybie, laat my wees
jou klein wildebees;
sit 'n ketting om my nek
en soen my op my bek.
O, laat my wees (O, laat hom wees)
jou wildebees.
Ek wil nie 'n luiperd wees nie,
want luiperds speel te rof.
Ek wil nie 'n muishond wees nie,
hy stink te onbeskof -- so
ekke W-I-I-I-I-L, ja, ekke wil
jou ou besie wees,
jou wildebees;
sit 'n ketting om my nek
en soen my op die plek.
O, laat my wees (O, laat hom wees)
jou wildebees.
O, laat my wees (O, laat hom wees)
jou wildebees.Ek wil net jou klein wildebees wees!
© Mieliestronk 2005
[email protected]